About Us

On offer:

We offer affordable student accommodation in communes in Brooklyn, Waterkloof and Menlo Park in Pretoria, within walking distance of the University of Pretoria. Contracts are signed annually for January to December. One and half months rent deposit is required.

Our communes offer the serious student comfortable serviced accommodation to enable comfortable living and studies. House rules are applicable.Menlo Park 3rd Street Student Room in Commune See our documents and brochures.

Aangebied:

Ons bied bekostigbare studente verblyf in kommunes in Brooklyn, Waterkloof en Menlo Park in Pretoria, loopafstand van die Universiteit van Pretoria. Kontrakte word jaarliks geteken van Januarie tot Desember.

'n Deposito gelykstaande aan een en 'n half maande se huur word vereis.

Ons kommunes bied aan die ernstige student die geleentheid om gerieflik te woon en te studeer. Huisreels is van toepassing. Sien dokumente en brosjures.

Included in your monthly rental is:

Water and Lights

Domestic Worker 5 days per week

DSTV

Unlimited Internet

Washing and Ironing

Ingesluit by die maandelikse huur is die volgende:

Huur

Water en Ligte

DSTV

Internet

Was en Stryk

Bediende

Skakel Werner nou by 082 555 7476

 



Back Back to top